HABBIT
Mense doen soms dinge uit gewoonte, take, omdat hulle gewoont is hulle moet dit doen. Onderskei tussen take wat mense self verandwoordelikheid moet vat, en nie uitgesorteer word deur byvoorbeeld ouers nie.
Hoe vroer jy begin, hoe makliker is dit vir kinders om verantwoordelik op te tree.
Ma's gun hulle soms nie genoeg tyd vir hulself nie, hulle blameer hul familie lede omdat hulle agter hulle moet skoonmaak. Wanneer hulle gewoond is dat ma alles sal doen, sal hulle dit nie self doen nie.
Sy kies waarmee sy haar tyd op te neem. Soms is mens nie geduldig genoeg om te wag dat ander die take oorneem soos dit hulle pas nie. Wees redelik. Vertrou iemand met die taak indien jy vir iemand iets gegee het.
Moenie iemand blameer omdat hulle gedoen het wat hulle moet doen wanneer jy wil he hulle moet doen nie.
Mens moet leer om te vind watter aktiwiteit jou energie te gee. Dit hoef nie perfek te wees nie, maar dit moet perfek vir jou wees, net vir jou. Soos 'n hond met 'n hoef, dit is nie 'n speel ding vir ander nie, maar niks anders bestaan vir jou behalwe die hoef en jouself nie.
No comments:
Post a Comment